Die Fedora-projek ontvang borgskap van die volgende organisasies met trots...
Red Hat, geïnk. is die primêre borg van die Fedora-projek. Red Hat verskaf die Fedora-projek met ’n wye verskeidenheid hulpbronne, insluitend die ondersteuning van voltydse werknemers, infrastruktuur in hardeware en bandwydte, befondsing vir geleenthede, en regshulp.
Die Fedora-projek is ook dankbaar vir die volgende borge vir hulle substansiële ondersteuning: