Laai Fedora-werkstasie 30 af

Ons is so bly jy het besluit om Fedora werkstasie te probeer. Ons weet jy sal dit geniet.

Op Windows of MacOS?

Kom aan die gang met Fedora Media Writer wat dit doodeenvoudig maak om Fedora te probeer.

  • Fedora Media Writer

Op Linux of bloot op soek na ’n ISO-lêer?

Onseker oor hoe om dié lêer te gebruik? Meer inligting hier.

Meer inligting oor Fedora Media Writer.

Dis makliker as ooit om met Fedora te begin. Al wat nodig is, is ’n 2GB USB-stokkie, en Fedora Media Writer.

Sodra Fedora Media Writer geïnstalleer is, sal dit die USB-stokkie opstel om ’n “lewendige” weergawe van Fedora-werkstasie te loop, wat beteken mens kan Fedora vanaf die stokkie laai en dadelik uitprobeer sonder om enige permanente veranderinge aan die rekenaar aan te bring. Sodra die verslawing inskop, is installasie na die hardeskyf slegs ’n kwessie van ’n paar knoppies.*

* Fedora benodig ten minste 10GB skyfspasie, 1GB geheue, en ’n 1GHz-verwerker om suksesvol te installeer en te loop.

Ons neem sekuriteit ernstig.

Sodra die beeldlêer afgelaai is, onthou om dit te verifieer vir beide sekuriteit en integriteit.

Verifieer afgelaaide lêers.

Maar wag! Daar’s meer.

Dalk iets anders nodig? Laai gerus ander weergawes van Fedora-werkstasie hier af, met bv. sekondêre argitekture en installasielêers vir netwerkgebaseerde installasie.

  • Fedora 30: 32-bit ISO
  • Fedora 30: 64-bit network install image
  • Fedora 30: 32-bit network install image
  • Fedora 31: 64-bit network install image Beta!

Deur te klik en Fedora af te laai, stem u in om te voldoen aan die volgende bepalings en voorwaardes.

By downloading Fedora software, you acknowledge that you understand all of the following: Fedora software and technical information may be subject to the U.S. Export Administration Regulations (the “EAR”) and other U.S. and foreign laws and may not be exported, re-exported or transferred (a) to any country listed in Country Group E:1 in Supplement No. 1 to part 740 of the EAR (currently, Cuba, Iran, North Korea, Sudan & Syria); (b) to any prohibited destination or to any end user who has been prohibited from participating in U.S. export transactions by any federal agency of the U.S. government; or (c) for use in connection with the design, development or production of nuclear, chemical or biological weapons, or rocket systems, space launch vehicles, or sounding rockets, or unmanned air vehicle systems. You may not download Fedora software or technical information if you are located in one of these countries or otherwise subject to these restrictions. You may not provide Fedora software or technical information to individuals or entities located in one of these countries or otherwise subject to these restrictions. You are also responsible for compliance with foreign law requirements applicable to the import, export and use of Fedora software and technical information.